Posts In Category

Agter Die Skerms

IMG_0133

Dan kyk ons na nuwe tendense in die moderne werkplek en ontmoet vir Julia Albu, die springlewendige 80-jarige ouma wat Afrika platreis in haar Conquest.
IMG_1287

Ons ontmoet die bekroonde akteur en musikant Frank Opperman, wat ons destyds op Orkney Snork Nie laat skaterlag het terwyl hy diep in ons harte ingekruip het.
WhatsApp Image 2018-12-05 at 21.40.54

Ons vertoef in die geselskap van Suid-Afrika se eerste supermodel, Josie Borain, en kyk terug oor haar loopbaan in die mode-wêreld. Sy gesels ook oor haar nuwe lewe as fotograaf en ma van drie kinders.  
IMG_0637

Amore lê lag-lag besoek af by komediant en televisie-persoonlikheid, Jason Goliath.
IMG_0886

Verslaggewer Jacques Pauw se omstrede boek oor staatskaping het rekordverkope behaal. VeranderDinge en Amore gaan vind meer uit oor die man agter die koerantopskrifte.  
WhatsApp Image 2018-11-05 at 08.30.32

PJ Powers, oftewel “Thandeka”, is een van Suid-Afrika se mees geliefde sangstemme en in dié aflewering van VeranderDinge leer Amore haar van nader ken.
IMG_0807

Amore gesels met sopraan, Lynelle Kenned, oor haar opera-beroep en die diep spore wat sy deesdae in die vermaaklikheidswêreld trap. Eloise gaan loer in by Knysna se olifant-fluisteraar
IMG_0993

Amore in Kaapstad besoek af, waar sy met die ikoniese Sandra Prinsloo gesels  
Ons kuier by Mnr. Showbiz Alvon Collison

Amore en Alvon kom al ‘n lang pad saam. Kyk bietjie hier hoe hulle terugkyk na hul eerste ontmoeting!
2017-08-17-PHOTO-00000054

Amore het ‘n aangrypende onderhoud met die sangeres en musiekvervaardiger Mynie Grové gevoer. Hier’s ‘n agter die skerms-blik, en Amore deel ook haar indrukke. Eloise en haar kleinding was ook by om Mynie na die tyd te ontmoet!