Home»Episodes S6»CHESTER WILLIAMS, UITRUILSTUDENTE EN SPOORSNYHONDE

CHESTER WILLIAMS, UITRUILSTUDENTE EN SPOORSNYHONDE

0
Shares
Pinterest Google+

Amore gesels met oud-Springbok Chester Williams oor die uitstaan-oomblikke in sy loopbaan, hoe hy die bynaam black bullet gekry het en wat hy sedertdien gedoen het. Dan vind Eloise uit hoe internasionale uitruilskemas vir skoolleerlinge werk, en ontmoet die heldhaftige veldwagters en spoorsnyhonde wat saamwerk om renosterstropery te bekamp.

Sport loop in die oud-Springbok Chester Williams, en sy hele familie, se are.

Chester Williams onthou sy debuut vir die Bokke.

Chester Williams, die black bullet, oor dáái wedstryd teen Samoa.

Wat dink dié uitruilstudent van Suid-Afrika?

Die noue band tussen veldwagters en hul spoorsnyhonde.