Home»Episodes S6»EPISODE 12: LIZZ MEIRING, INTERKULTURELE HUWELIKE, PERDETERAPIE

EPISODE 12: LIZZ MEIRING, INTERKULTURELE HUWELIKE, PERDETERAPIE

0
Shares
Pinterest Google+

Amore vind uit waar die saadjie geplant is vir aktrise Lizz Meiring se diep liefde vir die kunste, en hoe sy vir haarself werk geskep het. Eloise gesels dan met paartjies van verskillende kulture en rasse oor die uitdagings in hul verhoudings, en besoek dan ’n perdeterapiesentrum vir gestremde kinders.

Die immergewilde aktrise Lizz Meiring gesels oor alles van werkskepping tot die liefde, interkulturele paartjies vertel hoe hulle hul unieke uitdagings oorkom, en perdeterapeute wys hoe dié magiese diere gestremde kinders help.

Die oomblik toe Lizz Meiring geweet het sy gaan ’n aktrise word.

Lizz Meiring, die…afslaer?

Hoekom Lizz Meiring nooit getroud is nie.

Wat is die grootste uitdagings vir paartjies van verskillende kulture?

Perde se ongelooflike ooreenkomste met mense kan gestremdhede help genees.