Home»Episodes S6»EPISODE 10: MARIANNE THAMM, HUISDEEL EN AASVOËLBEWARING

EPISODE 10: MARIANNE THAMM, HUISDEEL EN AASVOËLBEWARING

0
Shares
Pinterest Google+

As Portugees-Duitse immigrant het die joernalis Marianne Thamm soos ’n buitestander gevoel, maar dís wat haar oë oopgemaak het vir die waarhede en wreedhede in die land. Ons leer hoe om die vrede te bewaar as jy met iemand ’n huis deel, en besoek ’n aasvoëlrehabilitasiesentrum in die Magaliesberge.

Ons ontmoet die gesoute joernalis Marianne Thamm, vind uit hoe om in harmonie ’n huis te deel, en sleep vlerk by aasvoëls.

Joernalis Marianne Thamm oor haar politieke ontwaking as jong kind.

Marianne Thamm vertel hoe haar kinders haar lewe ingrypend verander het.

Hoekom het Marianne Thamm nog hoop vir Suid-Afrika?

Wat is die goue reëls as jy met iemand ’n huis deel?

Aasvoëls, die siektebeheersentrum van die diereryk.