Home»Agter Die Skerms»Agter die skerms met Mynie Grové!

Agter die skerms met Mynie Grové!

2
Shares
Pinterest Google+

Amore het ‘n aangrypende onderhoud met die sangeres en musiekvervaardiger Mynie Grové gevoer. Hier’s ‘n agter die skerms-blik, en Amore deel ook haar indrukke. Eloise en haar kleinding was ook by om Mynie na die tyd te ontmoet!